Tuis

Wil jy meer leer van die uitgewersbedryf? Hier is jou kans. NB-Uitgewers bied spesialis-kursusse aan vir nuwelinge sowel as vryskutwerkers met ondervinding. Skryf in vir ons kursusse, en kry ’n voet in die deur … Teksgebaseerde kursusse word in Afrikaans aangebied en kursusse oor ontwerp en die kontrolering van e-boeke in Engels.

Would you like to work in the book publishing industry? Or are you freelancer looking for a refresher course? Sign up for our courses and uncover your talents … Text-based courses are offered in Afrikaans and courses focusing on design and ebook checking are offered in English.